Wit en bruin staan saam oor Afrikaans by ATM (Afrikaanse Taalmonument- en museum)
“Politieke partye wat mekaar gereeld in die hare vlieg, nieregeringsorganisasies, belangegroepe uit wit en bruin geledere, kunstenaars en individue wat sterk voel oor Afrikaans het Saterdag net een boodskap in die Paarl vir die minister gehad: Los Afrikaans uit.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed