Wissen und glauben – en wie het vir God gemaak?

“Die Godsbegrip behels (wetenskaplik in die eerste plek, naas die gebruiklik-teologiese in die tweede plek), geen antropomorfies gelyke Persoon nie, maar ’n definieerbare matematiese Beginsel in terme van die getal en sy verhoudinge.”