Wiskunde met LitNet-video: Graad 8-eksponentwette, gemengde oefening

Die prentjie van die hofgebou wys vir jou hier is wette betrokke. Daar’s kwadrate, daar’s deelsomme wat verhef word tot die mag 3 … wat gaan aan? As jy in graad 8 is, en jy wonder oor allerhande ingewikkelde Wiskundesomme en -konsepte vanjaar, gaan Lee-Ann Langeveld se video jou sommer baie help. Kyk hier!