Winterkokon en pastavelle: avonture met lasagne

“En net daar, met my eie handgemaakte lasagnevelle laag op laag gepak met die geurige vleissous tussenin, het ek nog ’n keer my hart verloor.”