Windroos by die Toyota US Woordfees 2023: ’n onderhoud met komponis Kristi Boonzaaier
“Ons teikengehoor is mense wat ’n liefde vir musiek en kuns het. As jy Windroos by die Woordfees kom luister, kan jy ’n program verwag wat ’n samevloeiing van musiek en poësie bied, met ’n unieke en meesleurende ervaring wat jou emosioneel sal aanraak.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed