Windroos by die Toyota US Woordfees 2023: ’n Instagram-resensie
“Sonder vooropgestelde verwagtinge is ek totaal deur Windroos oorweldig. Boonzaaier se beeldryke innovasie met sy programmatiese nabootsings van die wind in bo- en ondertone in die overture, sowel as die soortgelyke reënmotiewe in ‘Weskuswind’, kleur die tekstuur in sagte, sensitiewe skakerings, wat ’n gevoel van teerheid oordra.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed