Willie Jonker en die Rustenburg-skuldbelydenis – ’n skuif na links?
“Die kernvraag waarop hierdie artikel ’n antwoord wil bied, is: Het Jonker teologies na links geskuif? Die histories-teologiese trajek waarin sy teologie ontwikkel het, is nageloop. Die bevinding is dat hy nie geskuif het nie, maar dat sy skuldbelydenis by Rustenburg die konsekwensie en toepassing van sy teologie is.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed