Wilgenhof: Wie bepaal die skrif aan die muur?

“Ek sit vanaand en dink aan een van die heel grootste hoogtepunte in my lewe. Dit was in 1978, my eerste jaar in Wilgenhof.”