Wie se taal is dit dié?

Danie van Wyk het aan Rapport gesê dit is ’n jammerte sekere organisasies in die Afrikaanse gemeenskap was uitgesluit van ’n FAK-konferensie in Garsfontein. In wie se hande is Afrikaans veilig?