Wie is ons sonder ons tale?

“Al soekend, al verlangende, verlore, leeg, sonder wortels, en dis die uitdaging wat ons vandag mee sit as dié wat genoem was kleurlinge, die middelmense is, die produk van ‘swart en wit’? ’n Leuen wat baie van ons steeds glo.”