Wie of wat is werklik? ’n Lesersindruk van Erla Diedericks se Jagspinnekop

“Die vraag is dus nie net wie die moordenaar is nie. Dit word toenemend: Wie van hierdie mense bestaan werklik soos hulle hulself aanbied? Dáár begin die boek lekker onder ’n mens se vel inklim.”