Wie is die “bruin mense” en watter taal praat hulle? Repliek op Mercy Kannemeyer
“Daar is bruin mense wat nie ’n woord Afrikaans kan praat nie. Daar is bruin mense wat ’n baie mooi Afrikaans praat, maar baie min tot geen Engels nie. Dan is daar mense soos ek, wat in my eie familie en breër gemeenskap ’n ander Afrikaans praat – noem dit Kaaps, Afrikaaps, Mengels of wat ook al.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed