WhatsApp in grendelklaskamers help skoliere beter kommunikeer

“Leerders wat gewoonlik skaam sou wees in ’n fisiese klaskamer, sou nou meer gereeld vrae vra deur persoonlike boodskappe te stuur, en so ook aangemoedig word om te kommunikeer en meer interaktief deelneem aan die leerproses.” – Willene Theart, onderwyser van Hoërskool Strand.