Wes-Kaapse storms: Swak beplanning of ware rampe?
“As ’n balkon afgeruk word van ’n huis, of ’n dak geskep word asof dit ’n sneesdoekie is, wonder ek baie keer hoeveel daarvan die krag van die natuur is en hoeveel daarvan voor die deur van swak vakmanskap en goedkoop materiaal gelê kan word.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed