Wes-Kaapse onafhanklikheid: ’n bondige blik op die regsinstrumente

“Verskeie rolspelers is tans besig om aan die kwessie van Wes-Kaapse onafhanklikheid prominensie te gee. Dit is te verstane gegee die verval en wanregering in die res van die land, wat grootliks onder ANC-beheer is op alle vlakke van regering.”