Werkswinkel van ’n dig-dirigent: ’n skrywersonderhoud
“Soms sal ek vir maande lank net gedigte skryf. Nie juis omdat ek emosies wil of moet uitdruk nie, maar bloot omdat ek tyd gemaak het om op die regte vlak te vibreer. Dis moeilik om te beskryf, want dit is vir my ’n tipe spirituele gevoel. Elizabeth Gilbert het op ’n slag dit beskryf. Kreatiwiteit is soos hierdie energie wat van buite af sommer net aangehardloop kom, dalk soos ’n warrelwind, ’n gevoel wat op jou afpyl. As die dag kom, moet jy tyd maak om dit te vang.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed