Wenners van LAPA se Jeugromankompetisie 2017 aangewys
“Die wenners van LAPA se Jeugromankompetisie vir 2017 is pas bekend gemaak, en aanhangers van dié genre kan uitsien na drie uitsonderlike wenverhale wat later vanjaar die rakke gaan tref. Twee gesoute gunstelinge en ’n opwindende nuwe stem wat deur die ATKV-Skryfskool geslyp is, dit maak drie wenverhale wat jong lesers se asem gaan wegslaan.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed