Wenners van die Nasionale Skryfwedstryd van die BSV 2019 bekend gemaak

“Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV) se jaarlikse nasionale skryfwedstryd se wenners is pas bekend gemaak. Hier is die wenners! Laai ook inligting af oor die BSV-slypskool wat binnekort plaasvind.”