Wen kaartjies na Konsert van hoop en Under African skies by die Suidoosterfees

LitNet, in samewerking met Vicky Davis Media en die Suidoosterfees, gee 3×2 kaartjies weg na twee vertonings elk by die Suidoosterfees. Ses paartjies sal dus die geleentheid kry om saam ’n vertoning by die Suidoosterfees by te woon. Klik hier om uit te vind hoe jy ’n kans staan om te wen.