Welgemeend se “Maand van kuns”

“Hierdie maand is die fokus op die ‘vergete’ kunstenaars van die periode van die 1950’s tot die 1970’s wat deel was van die abstraktekuns-beweging wat internasionaal wyd aanklank gevind het.”