Wegholtreffer Die reuk van appels vier sy 100ste vertoning by die Fugardteater

Die reuk van appels is ’n bildungsroman wat die verhaal vertel van Marnus Erasmus, die elfjarige seun van ’n generaal in die Suid-Afrikaanse Weermag.