Weg van ons

“Hy maak sy oë nog eenmaal oop
blinkblou, spablou, blou
soos die mure van my kamer”