Weermag beurtkrag

“Dis eintlik die gangsters wat ons nie sien nie, wat wegkom met die grootste byt uit die misdaadkoek. Gesiglose haaie wat swem in die bloedbaddens rond gedrapeer in tuxedos en uncapped Wi-Fi connection. Hulle toesprake kap soos beitels teen die grafstene van die voortydige dood van jong gestorwenisse.”