Weerklink van ’n wanklank: ’n onderhoud met Pieter-Dirk Uys

“‘Moenie dat hulle jou bangmaak nie, maak hulle belaglik.’ Daardie woorde het my lewe verander. Lag vir jou vrees en maak dit minder vreeslik. En dít is wat humor vir my beteken.”