Week van de Afrikaanse Roman 2019: video met Riana Scheepers en Karin Brynard
Die Week van de Afrikaanse Roman 2019 het van 20 tot 29 September 2019 plaasgevind. Philip du Plessis deel sy video’s met LitNet. In hierdie video praat Riana Scheepers en Karin Brynard oor hul ervarings van die fees.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed