Week van de Afrikaanse roman 2019: onderhoud met Riana Scheepers
“Ek gaan beslis nie Nederland toe om te gaan rus nie – ek gaan elke moontlike aanbieding van my mede-skrywers bywoon. Dit is ’n uitsonderlike, en uiteenlopende groep skrywers, ek kan nie wag nie!” Riana Scheepers gesels met Naomi Meyer oor die Week van de Afrikaanse roman, waar sy binnekort optree.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed