Web van leuens deur Marion Erskine: ’n resensie

“258 bladsye van toeganklike, lekker lees. Die einde was ’n ‘chef’s kiss’ – daardie tikkie ironie wat wys dat, selfs al het die karakters baie geleer, selfs al groei hulle, bly die nuuskierigheid oor ander mense se geheime hardnekkig aan die lewe.”