Web – 'n onderhoud met Naomi Meyer

“Nee, ek het nie die storie se einde geken toe ek dit begin skryf het nie. Ek het in die donker agter die storie aangeloop met ‘n koplig wat net so ‘n paar treë voor my uit skyn.”