"We live charmed lives" – ’n onderhoud met Tinarie van Wyk-Loots
“Ek kyk na my visse, hier sit ’n kat by my voete en ek het nou net die hoenders kos gegee. In hierdie oomblik, as ek nou net staan en kyk na alles wat ek het en hoe mooi en rustig en vredevol alles is en hoe bevoorreg ek is om dit so te kan hê, dan voel ek in my hart van harte geweldig gelukkig.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed