We inherit the fire deur Kagiso Lesego Molope: ’n resensie
“We inherit the fire is ’n boek oor die kameraadskap van vroue, draers van die geskiedenis. In die tronk is Dolly, nog maar ’n kind, onder die vlerk geneem deur ouer vroue wat haar bemoeder het. Self weet sy nie hoe om te bemoeder nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed