We can fix ourselves by Mosibudi Mangena: ’n resensie
“Dit is die belewing van minderwaardigheid wat geïnternaliseer en van geslag tot geslag oorgedra is: dat jy minder is en nie ewewaarde het nie; dat jy minder in die lewe verdien; dat jou plek in die samelewing altyd ‘n trappie laer is; dat hoe jy lyk, minder aantreklik as die norm is; dat jou lyf, jou voorkoms altyd te kort sal skiet.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed