Watse laerisiko-gevangenes, minister Lamola?

“Korrektiewe beamptes is alreeds onder druk met te veel gevalle. Nou word daar in ’n tydperk van 10 weke nog 19 000 ekstra gevalle by hul werkslading gevoeg.”