“Maar, soos akademici uitwys, ’n monument vir ’n taal is iets ongewoons. Dis wêreldwyd ’n rariteit, ’n vreemde volstruis van ’n ding, om ’n taal in en deur beton, eerder as in boeke of operas, te vier.” Hierdie toespraak is gelewer by die ATM se vyftigste verjaardagdinee.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed