Wat sou die impak van die Vierde Nywerheidsrewolusie op vertaling en tolking kon wees?
“Professionele vertalers sal dit moeilik aanvaar as hulle gereduseer word tot postredigeerders van masjienvertaalde uitsette. Menslike vertalers werk die afgradering van menslike taal teë om hoë gehalte taal te verseker.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed