Wat sê Bettina? Trump teen die EU – is Groenland se kool die sous werd?
“Groenland is nominaal onder Deense beheer, alhoewel hulle onafhanklik is en selfbeskikking toepas. Enige aanval teen Groenland moet outomaties ook as ’n aanval teen Denemarke gesien word. Denemarke is een van Amerika se grootste bondgenote en het met elke oorlog sedert die Tweede Wêreldoorlog sy aan sy met Amerika geveg.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed