Wat sê Bettina? Israel en die Internasionale Strafhof

“Maar wat is die realiteit? Die aanvalle en die moorde in Gaza gaan nie ophou nie. Die lasbriewe is ten beste ’n simboliese veroordeling van Netanyahu se optrede.”