Wat sê Bettina? Is een tree vorentoe en twee treë terug ’n cha-cha, Uncle Cyril?

“Maa Uncle kon nie net ignore kap ie, iets moes gedoen wôre. Of ’n commission of enquiry die beste roep was, is ek ie soe seke van nie. … Ek het gehoep vi something more decisive, soes toe Uncle daai DA-outjie weggejaag het, maar mens vat wat djy kry.”