Wat sê Bettina? Empatie en die kerk

“Punt is, wanneer daar ’n krisis in die Anglikaanse gemeenskap is, word daar na Canterbury gekyk vir leiding. Maar wat gebeur as Canterbury deel van die krisis is, soos wat hierdie week gebeur het?”