Wat sê Bettina? Die dag toe die begroting in die hek geduik het

“Die begrotingsrede is kort voordat dit op 19 Februarie voorgehou moes word, uitgestel na 12 Maart. Die toespraak met al die gepaardgaande dokumentasie is alreeds na joernaliste gestuur. Minister Enoch Godongwana het klaarblyklik nie verwag dat daar teenkanting teen sy begroting sou wees nie.”