Wat lê opgesluit in nommers? ’n Lesersindruk van Elsabé Welman se Verdagte 504
“Verdagte 504 herinner my daaraan dat getalle soms meer as ’n mens se plek in ’n ry of ’n dossier aandui. Agter 504 skuil ’n man wie se lewe verander het, wie se moontlikhede nog nie uitgeput is nie en wat weer na vaste grond soek.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed