Wat kan Winnie the Pooh ons oor families leer?
“As ons weer terugkeer na die wêreld van Winnie the Pooh, sien ons iets eenvoudig maar diep: Die karakters is nie perfek nie. Piglet bly bang, Tigger bly impulsief, en Eeyore bly soms hartseer. Maar hulle bly verbind. En dalk lê juis daarin die belangrikste les vir ons families vandag. Gesonde families is nie families sonder probleme nie. Dit is families waar mense aan mekaar bly vashou déúr die probleme. Families waar kinders weet hulle word gesien. Families waar hulle weet hulle word gehoor. Families waar hulle weet hulle behoort.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed