Wat het skaak en transregte met mekaar te doen?
“Nou mag transgender vroue vir minstens die volgende drie jaar, of hoe lank hierdie belaglike ondersoek ook al duur, nie in die vroueliga deelneem nie. Wat die ondersoek behels, is boonop ook onseker. Gaan hulle nou die omtrek van vroue se koppe meet teen diĆ© van mans? Gaan hulle die grootte en massa van vroulike breins bepaal en daarvolgens afleidings maak oor hoe die brein funksioneer?”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed