Wat het die waarheid met die prys van eiers te doen?  

“Vandag is heelwat sogenaamde gelowige mense veel sterker in hul verdediging van Trump as van hul Christelike waardes … Christenskap is gekaap en Trump se Christene gee nie om nie.”