Wat gebeur met die taal as Afrikaanse koerante sluit?

“As Afrikaanssprekendes nie papierkoerante koop in die tipe hoeveelhede wat korporasies se natuurlike geldgierigheid aanwakker nie, dan kan ons niemand behalwe onsself blameer vir die ondergang van papierkoerante nie.”