Wat elke skrywer moet weet: selfpublikasie
“Selfpublikasie het ’n slegte reputasie. Een van die grootste redes hiervoor is die kostebesparing wat tipies tydens die produksieproses gedoen word. Te veel skrywers verkies om nie vir ’n redigeringsproses te betaal nie omdat hulle onder die indruk is dat dit voldoende is om die teks self te redigeer. (Wenk: dit is nie.)”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed