Wat die witbors wou sê deur Elmarié Dercksen: foto’s van die Bloubergstrand-bekendstelling

Die eerste bekendstellingsfunksie van Elmarié Dercksen se Wat die witbors wou sê het op Vrydagaand 17 Julie in Bloubergstrand plaasgevind. Marinda Engelbrecht het met haar ’n gesprek oor die boek gevoer.