Wat beteken skrywer-wees in tye van krisis?

“Behoort skrywers stil te bly as hulle ongeregtigheid opmerk, of aan die ontvangkant daarvan is? Kan kuns die wêreld waarin ons lewe, ignoreer en steeds outentiek wees?”