Wat behoort die benadering teenoor godsdiens in skole te wees?

“Skoolhoofde, skoolbeheerliggame en onderwysers word dus uitgedaag om ’n ruim en inklusiewe godsdienstige benadering te implementeer. Tog is dit presies waar skole sukkel.”