WAT 95: Bekendstelling van Deel XVI
Die WAT het pas Deel XVI tydens ’n aanlyn geleentheid bekendgestel, presies 70 jaar nadat die eerste deel op 7 Mei 1951 verskyn het. Tydens dieselfde geleentheid is die 95ste jaar sedert die stigting van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal gevier. Hier is toesprake en foto’s van die geleentheid.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed