Wasdaggedoentes

“Ai, my dierbare ouma was darem so vol geite. As sy eers met die pink candlewick gown en die plastic showercap op haar high heel slippers, met supports in virrie dropped arches, die gang afgestap kom met ’n towel gedrape oorie arm, het jy geweet dis bathtime vir Ouma.”